🌸 SA’s Favourite Online Garden Shop 🚛🇿🇦

Sasol 300 Maklik Sigbare Voels in Suider-Afrika

R 270.00
💬 Need help before you order?
Chat on WhatsApp (Mon–Fri, 9am–4pm)
Pay securely with your preferred method
Secure payment methods
Nationwide delivery trust badge from GARDENING.co.za
🚚 Fast Nationwide Delivery (3–5 Working Days)
📦 Free Delivery Over R1,500 (R89 Flat Fee Under R1,500)
🌱 Premium Quality Seeds & Gardening Equipment
🔁 Friendly Support Before & After Your Order
🇿🇦 SA’s Trusted Gardening Specialists

Hierdie praktiese, eenvoudige gids tot van die voëls in Suider-Afrika wat die meeste gesien word, is gemik op beginner- en selfs juniorv oëlkykers. Dit is meer toeganklik as ’n volwaardige veldgids, en baie nuttig met eenvoudige teks, duidelike illustrasies en foto’s van 300 van die streeks se voëls wat die maklikste te sien is.

Vir elke voël bied die boek:
* Eenvoudige teks met onder meer ‘vind dit;’ ‘identifiseer dit’ en ‘verstaan dit’
* Illustrasies en foto’s in volkleur
* ’n Verspreidingskaart
* Die gewone Afrikaanse naam, wetenskaplike naam en gewone name in Engels en ander Afrika-tale
* Gemiddelde grootte en besonderhede oor die nes
* Omraamde teks met bykomende inligting vir sommige voëls.

Hierdie kleurryke, tersaaklike boek met bondige aanwysings vir identifisering behoort groot byval te vind by Suider-Afrikaanse voëlkykers en buitelewe-entoesiaste.

ISBN 9781775841722
Format Paperback
Published September 2015
Authors Chevonne Reynolds, Nicholas Tye

Also availabl ein English as Sasol 300 Easy-to-See Birds in Southern Africa